Die Goeie Nuus van

JESUS CHRISTUS

in 5 Maklike Stappe

1

DIE HEMEL IS 'N GRATIS GESKENK.
DIT KAN NIE VERDIEN WORD NIE.

*

Dit is die oggend van jou verjaarsdag. Jou ma verras jou met 'n duur geskenk - die nuutste "iPhone". "Wow! Dankie Mams!" sê jy. Jy soek dan vir kleingeld in jou sak om jou ma te betaal. As jy betaal, sal dit 'n geskenk wees? Dit sal nie. Dit sal ook vir haar 'n belediging wees as jy probeer betaal.

Of kom ons sê 'n pa wil sy tiener dogter motiveer om hard te werk op skool, so hy sê vir haar, "As jy net A's kry die jaar, koop ek vir jou 'n kar vir Kersfees."

Teen die einde van die jaar kry sy net A's en, waar aan sy woord, koop hy vir haar 'n kar. Is dit 'n geskenk? Nee. Dit is eintlik 'n beloning vir haar pestasie.

'n Geskenk moet vrygewig gegee, asook ontvang word. As jy moet betaal of iets moet doen daarvoor - dan is dit nie 'n geskenk nie.

Die Bybel vertel ons dat die hemel (ewige lewe) is 'n gratis geskenk:

Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie.

Efesiërs 2:8-9 MB

Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genade gawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.

Romeine 6:23 MB

Niemand verdien 'n plek in die hemel nie. En niemand kan 'n plek verdien nie.

Dit is omdat…

2

MENS IS SONDAAR.
HY KAN HOMSELF NIE RED NIE.

*

Kom ons sê jy maak 'n omellete wat ses eiers benodig. Een op 'n slag breek jy hulle oop en laat die eier in die bak val. Jy kom tot op die laaste een, breek dit oop en laat val hom in. Jy draai skielik jou kop weg en druk jou neus toe. Die laaste eier is vrot.

Jy het geen keuse maar om alles weg te gooi nie. Alhoewel daar vyf goeie eiers in die bak is, een vrot eier buit alles.

Net soos wat jy nie vir jou familie 'n omellete sal maak wat deur die vrot eier gebuit is nie, kan ons ook nie aan 'n heilige God 'n lewe vervuil deur sonde bring nie, en verwag dat Hy dit sal aanvaar.

God se standaard is verskriklik hoog. Vir Hom, is woede dieselfde as moord; a wellustige denk is die selfde as egbreuk. Sonde is nie net wat ons doen - maar alles wat ons dink, sê, doen of nie doen, wat nie voldoende is met God se perfekte standaard.

Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie.

Romeine 3:23 MB

"Maar ek is 'n goeie mens," sal jy dalk dink. "Ek kyk mooi na my familie. Ek is 'n vrywilliger in my gemeenskap. Ek steel of maak niemand seer nie. Sekerlik sal ek in die hemel toegelaat word?"

As jy in die hemel wil kom deur om 'n goeie lewe te leef, dit is hoe goed, Jesus sê jy moet wees:

Wees julle dan volmaak, soos julle hemelse Vader volmaak is.

Matteus 5:48 MB

Die standaard om in die hemel te kom is totale perfeksie in dink en doen. In kort moet jy so goed soos God wees. Dit is onmoontlik vir mens om so hoë standaard te bereik.

Dan ook, kan goeie dade ons nie red nie want…

3

GOD IS ALBEI LIEFDEVOL EN GEREGTIG.

*

Verbeel jou dat 'n desperate man besluit om 'n bank te beroof. Hy loop na die teller toe, mik 'n geweer na haar toe en in 'n bars manier beveel hy geld van haar.

Die verskrikte teller gee die geld oor.

Hy druk die geld in 'n vullis sak en hardloop na die uitgang toe. Maar oppad trip hy oor die mat en val hard, en met dit laat val hy die geweer. Die bank se sekuriteits wagte oorval hom.

In die hof, vra die regter aan die dief, "Hoe pleit jy?"

"Skuldig," se hy saggies. Hy het geen ander opsie nie. Die bewyse is sterk teen hom.

"Jou eer," gaan die dief aan, "dit is my eerste oortreding. Ek het niemand seer gemaak nie. Die bank het al die geld terug gekry. Kan jy asseblief vergeet wat ek gedoen het en my laat gaan?"

Sal die regter regverdig wees as hy die dief laat gaan? Nee hy sal nie. Die regter moet die wet ophou en die wet vereis dat 'n man wat skuldig bevind is van diefstal moet gestraf word.

God is tot meer regverdig as enige menslike regter. Hy kan nie en sal ook nie ons sondes verskoon nie.

…God is liefde.

1 Johannes 4:8 MB

Maar ek [God] spreek niemand sonder meer vry nie.

Eksodus 34:7 MB

Dit is die dilemma: God is liefde en wil ons nie straf nie. Maar God is ook regverdig en moet sondes straf.

God het die dilemma opgelos deur Jesus te stuur…

4

JESUS IS GOD EN MAN.
HY WAS GESTRAF VIR ONS SONDES.

*

Jesus is God in 'n mens se ligaam. Hy is nie net 'n goeie mens, 'n profeet of 'n onderwyser nie.

In die begin was die Woord daar en die Woord was by God, en die Woord was self God… Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien. Die heerlikheid wat hy as die enigste Seun van die Vader het, volg genade en waarheid.

Johannes 1:1, 14 MB

God is lief vir ons maar haat ons sonde. Hy ontroer om 'n intieme verhouding met ons te geniet. Maar ons sonde is die muur wat tussen ons en Hom is.

Om die probleem optelos, het God al ons sonde - sondes in die verlede, sondes tans asook sondes in die toekoms - en het dit op Jesus geplaas. Toe straf hy Jesus vir ons sondes.

Ons het almal gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop, maar die Here ons almal se sonde op hom laat afkom.

Jesaja 53:6 MB

Jesus was oorgehandig aan barbaarse mans wie hom geslaan en verneder het. Hy was geslaan, geklap en op gespoeg. Sy vleis was gesny en hy was gésel - die sweep was getip met staal punte.

Soos die manne vir hom gelag het, is 'n kroon van doorings op sy kop gedruk. Staal penne is toe deur sy voete en hande met 'n hammer geslaan - hy was teen die kruis vas gespuiker.

Uiteindelik, toe hy vir die laaste sonde betaal, het Jesus gesê, "Tetelestai." 'n Antieke besigheids woord wat beteken: Die prys is betaal.

Jesus is dood. Maar drie dae later het God hom van die dood opgewek.

Dit beteken dat jou sondes klaar gestraf is. Hulle was net nie gestraf in jou ligaam nie.

Jesus het op die kruis gesterf, en van die dood opgewek om die straf vir ons sondes te betaal en om 'n plek in die hemel vir ons te verseker. 'n Plek wat hy nou as 'n gratis gawe vir ons gee.

Net soos seep bestaan maar kan net ons ligame skoon maak as ons dit gebruik - die gawe bestaan maar kan ons net voordeel as ons dit aanvaar.

Die gawe is ontvang deur Geloof…

5

DIE GELOOF IS DIE SLEUTEL WAT DIE HEMEL SE DEUR OOPSLUIT.

*

ʼn Ronde reddingsboei hang op die muur.

Om by my bank rekening in te teken benodig ek 'n wagwoord. Ek kan baie wagwoorde probeer. Maar net die regte wagwoord sal werk. Reddende geloof is die enigste wagwoord wat die toegang van die hemel oopmaak.

Wat is reddende geloof?

ʼn Wetenskaplike mag dalk baie feite weet van water, maar as sy in die woestein kruip, dood van die dors, kop se kennis sal haar nie verlos nie. Sy moet water drink. Kop kennis dat God bestaan is nie reddende geloof nie.

Voor ons op 'n reis gaan, sal ons dalk bid tot God vir beskerming of voor 'n eksamen sal ons dalk vra vir hulp. As ons na God toe draai net as ons in 'n kriesis of nood is, is tydelike geloof.

Reddende geloof is nie kop kennis dat God bestaan, dit is ook nie tydelike geloof nie. Waare reddende geloof is vertroue op Jesus Christus alleen vir ewige lewe.

Hy het hulle buitekant toe gevat en gevra: "Meneere, wat moet ek doen om gered te word?"
Hulle antwoord hom, "Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huis gesin.

Handelinge 16:30 -31 MB

Verbeel jou dat jy op die see vaar. Jy is in 'n geweldige storm vas gevang. Groot golwe bots teen jou klein seilboot vas. Een van hulle sink die boot, en jy eindig op in die yskoue water klouende aan 'n stuk hout.

ʼn Skip sien jou raak en vaar vinnig oor. Die kaptein kom na die handreëling toe en skreeu, "Haai! Ek gooi vir jou 'n reddingsboei. Gryp hom! Dan trek ons jou na veiligheid toe."

In die selfde manier, sien God ons versuip in ons sondes. Ons is kragteloos om onsself te red. So hy roep op ons, "Ek het al klaar vir jou 'n reddingsboei gegooi. Sy naam is Jesus. Laat gaan van die stuk hout. Gryp aan hom en ek sal jou red."

Ons moet kies - of ons hou aan die stuk hout vas (probeer om onsself te red) of ons laat gaan en vertrou Jesus om ons te red.

Jesus is die enigste pad na die ewige lewe. Hy is God se enigste reddingsboei. Om die gawe van die ewige lewe te ontvang, moet ons ons geloof in Jesus Christus alleen plaas.

MAAK HIERDIE VIR JOU SIN?

*

Jy lees nie die by ongeluk nie. God is lief vir jou. Hy wil jou sondes vergewe en jou 'n plek in sy familie gee.

Wil jy die gawe van die ewige lewe ontvang?

Daar is geen ingewikkelde ritueel om te volg nie. Die gawe is ontvang deur net te vra daarvoor.

As jou antwoord ja is, sê asseblief die volgende gebed:

Liewe Jesus. Ek is 'n sondaar. Ek wil jou vrye gawe van die ewige lewe ontvang. Ek glo dat jy die seun van God is. Ek glo dat jy vir my sondes gesterf het. Ek glo dat jy van die dood opgewek is. Ek kies om my vertroue in jou alleen te sit. Dankie Jesus vir die vrye gawe van die ewige lewe. Amen.

Die is wat Jesus gesê het oor wat jy nou net gedoen het:

Ek vertel vir jou die waarheid, enige iemand wat glo het die ewige lewe.

Johannes 6:47 MB

Dit beteken dat ons die ewige lewe ontvang die oomblik wat ons glo. Omdat jy glo, het jy dit ontvang.

Maar aan amal wat Hom [Jesus] aangeneem het, die wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is uit God gebore.

Johannes 1:12-13 MB

Jy is nou deel van God se familie. Niks wat kan doen sal dit verander - as 'n baba eers gebore is, kan hy of sy nie ongebore raak nie.

Jou verlede, teenwoordige en toekomende sondes is al vergewe. In God se oë is jy, en sal altyd wees, stralende pure. Net soos Jesus.

JY IS NIE MEER 'N SLAAF VAN VREES NIE…

ʼn Kind in sy pa se arms.

Jy Is 'n

KIND van GOD